Let Wel

Belangrike wenke om seker te maak dat jou eisproses glad verloop:

Vertel ons betyds

Verseker jou waardevolle besittings korrek

Betaal jou premie

Vertel ons presies wat gebeur het

Maak seker dat ons die regte besonderhede het

Moenie toelaat dat sekere mense jou voertuig bestuur nie

Ons kan jou vra om die eienaarskap van jou waardevolle goedere te bewys

Aktiveer jou alarm soos deur jou polis vereis

Sien om na jou waardevolle besittings

Verseker jou besittings teen die huidige vervangingswaarde

Ons wens vir jou baie eisvrye jare toe, maar hoop dat indien die noodlot toeslaan die bogenoemde informasie vir jou van hulp kan wees.

 

Vriendelike Groete 
Die Virseker span