Let Wel

Virseker help weer boere vrou soek

2 min lees tyd
Perskamer 29 Oktober 2015 deur Virseker

Om jou ware lewensmaat te vind is nie kinderspeletjies nie. Dis juis daarom dat Boer Soek ? Vrou so na aan ons harte lê en dat ons besluit het om die jaar weer een van hul borge te wees.

Kyk elke Donderdagaand op kykNET om 20:30 hoe PJ, Ignus, Neil, Derius en Christiaan hul kosmos tussen die bossie probeer uitken.

Maar as jy nie die afspraak op ? Donderdag kan maak nie kan jy die heruitsendings vang op:


Vrydae 13:30
Saterdae 16:30
Sondae 6:30 en 22:00
Maandae 10:30
Woensdae 11:30

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!