Perskamer
Vind meer uit oor wat Virseker alles in die mou voer.

Veldry veiligheidswenke van die kenners
Met Suid-Afrikaners wat nou meer vryelik mag reis, beplan baie om die dolle gejaag agter te laat en dit te verruil vir die bosveld. Virseker het ‘n veldry veiligheidsgids saamgestel om te verseker dat jy jou bosveld-padvat veilig kan geniet!
Tien vrae aan Toks & Tjops se Janina Oberholzer
Toks ’n Tjops, wat deur Virseker geborg word, is vir seker ’n instelling op Afrikaanse televisie. Ons het met Janina Oberholzer, wat een van dié gewilde kletsprogram se aanbieders is, opgevang.
Drie sakpas rygoed
Weens die Covid-19-pandemie is die land se ekonomie onder groot druk, en gevolglik lei talle verbruikers se finansies ook daaronder.
Alles wat jy wil weet van die Renault Duster!
In Virseker en Renault se Stof-opskopkompetisie kan jy ’n spoggerige Renault Duster 4x2 Prestige ter waarde van R348 900 wen! Dié spogprys is vir talle redes nie te versmaai nie, maar hier is tien interessante feite van die Duster
Spanning en Immuniteit – gesonder en sterker
‘n Donderende renoster wat deur jou huismuur bars of ‘n stille slang in die tuin - stres kom in verskeie gedaantes. Trauma kan skielik jou lewe binnebars, soos met ‘n egskeiding en siekte, of suutjies rondhang, soos met ‘n moeilike loopbaan, kinders, geldsake of bedsake.
Vyf wenke vir aanlyn-inkopies
Die Covid-krisis het die digitale revolusie versnel en só het al hoe meer verbruikers weens die nasionale inperking aanlyn begin inkopies doen. E-handelaars gaan integraal van belang wees om die ekonomie weer op spoed te kry.
GT Camper-wenner is trots Afrikaans!
Die sêding is dat “aanhouer wen”, maar dit is nie sommer op Floors Bronkhorst van toepassing nie…
Virseker Nommer Een In Versekeringsbedryf Vir Derde Agtereenvolgende Jaar
Ons is vir die derde agtereenvolgende jaar as toppresteerder by die South African customer satisfaction index (SA-csi) aangewys en is erken vir die lewering van ‘n klasleidende ervaring in verbruikerstevredenheid.
Agt wenke vir Agt weke in jou huis
Hulle se ledigheid is die duiwel se oorkussing, en met ‘n nasionale inperking kan dit wel so wees. Die vraag is of dit ‘n uitgemaakte saak is. Daar is maniere om hierdie situasie om te draai in iets positief. Dit vat wilskrag en leiding, maar dit is wel moontlik om die ledigheid te oorkom. Hier is ons agt wenke vir agt weke se inperking…