Let Wel
Ons is tans besig met instandhoudingsopdaterings. As jy enige tegniese probleme ondervind, laat asseblief jou naam en nommer en ons sal jou terugbel. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Orange Index AFR INDUSTRY Winner badge 2024.png

#1 in kliëntediens!

Virseker is as die WENNER In die korttermynversekeringbedryf aangekondig, in die gesogte 2024/2025 Ask Afrika Orange Index-maatstaf vir ons kllënte ervaring

 

Die Ask Afrika Orange Index is die breedste maatstaf, bekend vir sy omvattende assessering van kliêntediens emosionale Konneksie en lojaliteit. Meer as 48 000 kliënte oor verskeie industrieë is ondervra. Ons is geëerd om #1 te wees.

Ons Bel Jou