Let Wel
Products - Building Insurance.jpg

Geboue en
Huisinhoudversekering

Ons bel jou

Waarom jy jou gebou en huisinhoud by ons moet verseker

Geboueversekering

Jou huis is nie net jou veilige plek nie, maar ook ‘n waardevolle neseiertjie. Ons verstaan dit, en dis hoekom ons geboueversekering jou huis, sonpanele, buitegeboue, heinings, swembad en tennisbaan teen ‘n verskeidenheid van risiko’s beskerm.

Huisinhoudversekering

Daars min dinge so salig soos jou eie huis, met jou eie bank en jou eie bed. En ongelukkig, iets wat mens nie graag aan dink nie is die feit dat dit ‘n hele paar duisend rand sal kos om die items te vervang. Gelukkig is dit waar ons in kom – ons huisinhoud versekering dek alles in jou huis wat sou uitval as jy die huis onderstebo keer teen risikos soos diefstal, brande, oorstromings en selfs openbare-, huiswerker- en huurderaanspreeklikheid.

Noodgevalbystand ingesluit by jou polis

Ons weet nooit wat om die draai vir ons wag nie en soms is mens ook nie seker wat om te maak as daardie ongelukkie jou getref het nie. Gelukkig staan Virseker jou altyd by in jou donker uur. Daarom sluit ons bystand voordele soos Huis-, Regs-, Trauma-, en Mediese Bystand outomaties by jou Geboue- en/of Huisinhoudversekering polis in.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte