Opknapper Binne tot Buite

  • Met hierdie dekking kan jy eis vir die herstel van krapmerke, skraapmerke en kein duikies aan die buitekant van jou voertuig sowel as vir skaafmerke, skuurmerke en skeure op sekere binne dele van jou voertuig. Dit sluit in die ratkas, paneelbord en deur handvatsels.Verwys na bepalings en voorwaardes vir ‘n volledige lys van parte wat gedek word vir herstelling.
  • Vanaf R135 per maand kry jy dekking tot die waarde van R3000.
  • Vanaf R180 per maand kry jy dekking tot die waarde van R5000.
  • Eise affekteer nie jou Gatsakbonus op jou korttermynversekering nie.
  • Maksimum dekkingsbeperking is R3000 of R5000 per eis (onderwerp aan bepalings en voorwaardes en die plan wat gekies is). Geen beperking op die aantal eise per jaar.
  • Geen beperking op die aantal eise per jaar nie.
  • 3 jaar waarborg op alle werk wat gedoen is.
  • Vinnige telefoniese eise-proses.
  • Bepalings en voorwaardes is van toepassing 

    Opknapper

  • Met hierdie dekking kan jy eis vir die herstelling van krapmerke, skraapmerke en klein duikies aan die buitekant van jou voertuig. Verwys na die bepalings en voorwaardes vir meer besonderhede.
  • Vanaf R105 per maand kry jy dekking tot die waarde van R3000.
  • Vanaf R139 per maand kry jy dekking tot die waarde van R5000.
  • Eise affekteer nie jou Gatsakbonus op jou korttermynversekering nie.
  • Maksimum dekkingsbeperking van R3000 of R5000 per eis (onderwerp aan bepalings en voorwaardes en plan wat gekies is).Geen beperking op die aantal eise per jaar.
  • 3 Jaar Waarborg op alle werk wat gedoen word.
  • Vinnige telefoniese eise-proses.
  • Opknapper sluit ook Lisensiebystand in, wat polishouers toegang tot 'n unieke diens gee wat ontwerp is om die opdraande uit lisensiehernuwings uit te haal. Lisensiebystand sal saam met lede werk om hulle eerstens van lisensiehernuwings in kennis te stel en dan 'n vinnige, maklike en pynlose proses te verskaf om hierdie lisensies te hernu, met die addisionele voordeel om nooit weer nodig te hê om 'n voet in 'n poskantoor te sit nie, aangesien ons jou lisensie by jou deur sal aflewer.
  • Bepalings en voorwaardes is van toepassing

 

Verkope, Kliëntediens en Eise:

0861 47 79 11