JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.

Wen R30 000 vir jou kind se skoolfonds!

Die Virseker Trust dra by tot die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Die Wolkskool, wat tans meer as 120 000 leerders ondersteun met Afrikaanse aanlynonderrig.

Ons gee jou die kans om R30 000 vir die skoolfonds van jou kind se skool te wen. Kom in aanmerking deur by Die Wolkskool te registreer en 'n Virseker-kwotasie aan te vra.

Bestaande Virseker-kliënte hoef net by Die Wolkskool te registreer om in aanmerking te kom, en kliënte wat reeds geregistreer is, kom outomaties in aanmerking. Los jou besonderhede hieronder en ons bel jou terug.

 
Sleutel asseblief jou naam in.
Jou naam mag slegs letters en koppeltekens bevat.
Sleutel asseblief jou kontaknommer in.
Sleutel asseblief n geldige kontaknommer in.
Skakel my terug

Baie dankie

Baie dankie vir jou besonderhede.

Die Virseker Trust se ‘Kop in die Wolke’ kompetisie Bs & Vs.