JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.
Bakgatvoordele
Ons weet die lewe kan soms bietjie bedruk wees, daarom bied ons Bakgatvoordele aan om dinge bietjie makliker te maak – van ʼn knertsie ekstra in die sak tot bystand in jou donker uur, dit alles kry jy hier. Al drie hierdie voordele kan jy maklik by jou korttermynversekeringspolis voeg.

Gatsakbonus
Jy betaal altyd jou premies maar dien nooit ‘n eis in nie. Voeg ons Gatsakbonus by jou polis en word beloon vir jou goeie eisvrye jare.
Bystand
Niemand weet wanneer dinge gaan skeefloop nie. Daarom het ons spesiale bystand produkte ontwikkel om jou deur donker tye te help.