JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.

Ons bel jou

Verskaf asseblief u naam.
Die naam wat jy verskaf het is ongeldig.
Verskaf asseblief u kontaknommer.
Verskaf asseblief 'n geldige kontaknommer.
Kies 'n rede.
Volgende
Kies asseblief 'n gepaste datum en tyd
Kies asseblief 'n gepaste datum en tyd
Hierdie word benodig.
Skakel Terug

Baie dankie vir jou kontakbesonderhede. Ons sal jou binnekort kontak!

Afrikaans – ons taal, ons trots!

Versekeringsprodukte en -voordele in jou taal, want saam verseker ek en jy Afrikaans!

Kry 'n kwotasie 

Ons bel jou:

Verskaf asseblief u naam.
Die naam wat jy verskaf het is ongeldig.
Verskaf asseblief u kontaknommer.
Verskaf asseblief 'n geldige kontaknommer.
Kies 'n rede.
Volgende
Kies asseblief 'n gepaste datum en tyd
Please select a suitable date.
[[Please select a suitable time.]]

;

Virseker Trust

Die Virseker Trust

Ons het besluit om versekering in Afrikaans te lewer omdat dit so ʼn lekker, kleurryke en passievolle taal is. Daar is min dinge wat jy nie in Afrikaans tot op die letter kan uitbeeld nie. En omdat Afrikaans so na aan ons harte lê, het ons besluit om die Virseker Trust te begin.

Ons het hierdie Trust geskep met een doel – om die welvaart en voortbestaan van Afrikaans te verseker. Ons het die afgelope jare al miljoene geskenk aan rentevrye studiehulp, Afrikaanse onderriginstansies en verskeie hulp inisiatiewe in die Afrikaanse gemeenskap.

Dit is te danke aan al ons lede dat dit moontlik is vir ons om hierdie skenkings te maak. Elke maand neem ons ʼn gedeelte van al ons premies en plaas dit in die Virseker Trust, so om deur ʼn Virseker polishouer te wees, help jy ook die groei en vordering van Afrikaans.

Sluit By Ons Aan

Ons beloof om jou by te staan in jou uur van nood; om dekking aan jou te bied wat opreg en eerlik is; en om altyd Afrikaans te praat. Deur by Virseker aan te sluit sal jy nie net topklas versekeringsprodukte en 24-uur bystand kan geniet nie, maar jy sal ook jou polis self kan bestuur, eise indien en dokumente aflaai alles aanlyn, wanneer dit jou pas.

Jy hoef ook glad nie meer in te skakel inbelsentrum toe om ʼn polis uit te neem nie; voltooi jou kwotasie en wanneer jy gelukkig is met die prys kan jy dit sommer aanlyn koop. Die kersie op die koek is natuurlik dat ons dit alles doen in lekker Afrikaans. Vul sommer vandag nog jou kwotasie in. 

Wat wil jy verseker?

Motor
Huisinhoud
Geboue
Motorfiets

Kies asseblief 'n risiko item

Die naam wat jy verskaf het is ongeldig
Die naam wat jy verskaf het is ongeldig
Die van wat jy verskaf het is ongeldig
Die van wat jy verskaf het is ongeldig
Die selfoonnommer wat jy verskaf het is ongeldig
Die kontaknommer wat jy verskaf het is ongeldig
Die e-posadres wat jy verskaf het is ongeldig
Die e-posadres wat jy verskaf het is ongeldig
Sleutel asseblief 'n geldige e-posadres in. Dit sal jou gebruikersnaam wees indien jy kies om 'n profiel te skep.
Die ID-nommer wat jy verskaf het is ongeldig
Hierdie is nie 'n geldige Suid-Afrikaanse ID-nommer nie
Die polishouer kannie minderjarig wees nie.
Sleutel asseblief 'n geldige Suid-Afrikaanse ID-nommer in. Indien jy nie een het nie, kan jy op die skakel hieronder kliek.

My besonderhede is waar en korrek

Ek bevestig dat die inligting wat ek hier verskaf beide eerlik en korrek is. Ons benodig u toestemming om toegang te verkry en om jou persoonlike inligting te verwerk om te verseker dat jou premie korrek bereken word volgens jou risiko gradering sowel as om jou inligting te bevestig op ons diskresie.
Begin my kwotasie
Nie 'n Suid-Afrikaanse ID-nommer? Begin kwotasie hier.
Ek het klaar 'n kwotasie begin en wil dit voltooi.

Ons Dagboek

Veldry veiligheidswenke van die kenners

Veldry veiligheidswenke van die kenners

Met Suid-Afrikaners wat nou meer vryelik mag reis, beplan baie om die dolle gejaag agter te laat en dit te verruil vir die bosveld. Virseker het ‘n veldry veiligheidsgids saamgestel om te verseker dat jy jou bosveld-padvat veilig kan geniet!

Lees meer >
Tien vrae aan Toks & Tjops se Janina Oberholzer

Tien vrae aan Toks & Tjops se Janina Oberholzer

Toks ’n Tjops, wat deur Virseker geborg word, is vir seker ’n instelling op Afrikaanse televisie. Ons het met Janina Oberholzer, wat een van dié gewilde kletsprogram se aanbieders is, opgevang.

Lees meer >
Covid-19: Wenke om jouself te beskerm as jy uitgaan

Covid-19: Wenke om jouself te beskerm as jy uitgaan

Met Covid-19 in ons midde, bestaan talle mense se alledaagse roetine uit doen en lates wat hulself blootstel om moontlik met die virus in aanraking te kom.

Lees meer >
Trust bring hoop vir aspirant-sakevrou

Trust bring hoop vir aspirant-sakevrou

Die 19-jarige Ricke du Toit van Centurion moes al heelwat storms in haar lewe trotseer, maar laat haar deur niks stuit nie. Nou kan sy, danksy ‘n helpende hand van die Virseker Trust, haar BCom-graad aan Akademia voltooi en haar sakewêrelddroom najaag.

Lees meer >
Drie sakpas rygoed

Drie sakpas rygoed

Weens die Covid-19-pandemie is die land se ekonomie onder groot druk, en gevolglik lei talle verbruikers se finansies ook daaronder.

Lees meer >
Alles wat jy wil weet van die Renault Duster!

Alles wat jy wil weet van die Renault Duster!

In Virseker en Renault se Stof-opskopkompetisie kan jy ’n spoggerige Renault Duster 4x2 Prestige ter waarde van R348 900 wen! Dié spogprys is vir talle redes nie te versmaai nie, maar hier is tien interessante feite van die Duster

Lees meer >

Bestuur Jou Polis

Teken in om jou polis te bestuur, n eis in te dien of om n dokument af te laai.

Vinnige toegang tot jou profiel

Ons sal ‘n eenmalige wagwoord (OTP) na jou geregistreerde selfoon nommer stuur.
Gebruik ‘n ID nommer
Sleutel asseblief jou Suid-Afrikaanse ID nommer in
Ongeldige Suid-Afrikanse ID nommer
Sleutel asb 'n geldige paspoort nommer in
Ons konnie ‘n profiel opspoor vir jou ID of Paspoort nommer nie. Registreer asseblief ‘n nuwe profiel
Klok in
Sleutel asseblief ‘n geldige epos adres in
Sleutel asseblief ‘n geldige epos adres in
Die e-pos adres waarmee jy gereegistreer het.
Sleutel asseblief ‘n geldige wagwoord in
Sleutel asseblief ‘n geldige wagwoord in
Jou wagwoord moet ten minste 8 karakters lank wees, met klein en hoof letters, en ten minste 1 nommer en 1 lees teken.
Klok in
Nuut tot Virseker? Registreer 'n aanlyn profiel, en bestuur jou polisse waar ookal jy is.
Registreer

Ons bel jou

Sleutel asseblief jou naam in.
Jou naam mag slegs letters en koppeltekens bevat.
Sleutel asseblief jou kontaknommer in.
Sleutel asseblief n geldige kontaknommer in.
Verskaf asseblief n rede.
Bel my
 
Dankie

Dankie vir jou kontakbesonderhede. Ons sal jou binnekort skakel!