Jou Produkte

Persoonlike Ongeluksplan
Die Persoonlike Ongeluksplan sal jou en jou familie te ondersteun in geval van ʼn ongeluk wat tot hospitalisasie, ongeskiktheid of ʼn sterfte lei. Hierdie polis is nie ‘n plaasvervanger van ‘n mediese skema-lidmaatskap nie.
Begrafnisplan
Die Begrafnisplan is ontwikkel sodat jy en jou geliefdes kan fokus daarop om die verlies te verwerk – ons sal vir die kostes sorg. Jy kan ook polisse uitneem vir jou ouers, skoonouers en huishulp en kan jou eggenoot en tot 5 afhanklike kinders by jou polis voeg. Kliek hier vir die Begrafnisplanbrosjure.