Huisprodukte

Huisinhoudversekering

Huisinhoudversekering

Jou Huisinhoudversekering dek dit wat jou huis joune maak. Dit gee jou dekking teen verlies of skade aan jou huisinhoud en besittings, sluit openbare aanspreeklikheid in en bied jou ook 24-uur huis-noodbystand.
Gebouversekering

Gebouversekering

Van jou huis en buitegeboue tot jou swembad of tennisbaan – ons sal dit beskerm teen wind en weer, en sommer skelms ook, met ons Gebouversekering.
Boorgat- en swembadtoerustingversekering

Boorgat- en swembadtoerustingversekering

Ons weet hoe duur dit kan wees om jou boorgat- of swembadtoerusting te vervang as dit beskadig of gesteel word. Daarom kan jy jou boorgat- en swembadtoerusting spesifiseer en by jou polis voeg.