Huisprodukte

Huisinhoudversekering

Huisinhoudversekering

Om al jou besittings te vervang sit nie in enige iemand se broeksak nie, gelukkig met Virseker kan jy gerus wees dat jy gedek is.
Gebouversekering

Gebouversekering

Jou geboue beskerm jou teen die elemente, moet jy nie jou geboue ook beskerm nie? Kyk hoe Virseker jou kan dek.
Boorgat- en swembadtoerustingversekering

Boorgat- en swembadtoerustingversekering

Boorgat- en swembadtoerusting kan ʼn lelike gat in jou sak brand as jy dit moet vervang. Kyk hoe Virseker jou kan dek.