Kameraversekering

 

Fotografie is ʼn broos en duur stokperdjie om te onderhou. Daarom is dit baie belangrik dat jy kameraversekering uitneem vir hierdie duur item - selfs wanneer dit net 'n mik-en-druk is. Virseker se Kameraversekering sal jou kamera dek as dit gesteel, beskadig of verlore raak. Wanneer jy vir ons jou kamera se maak, model, waarde ens. gee, bepaal ons presies wat dit ons gaan kos om dit vir jou te vervang.