Die Grootste Braai Kompetisie

Wen ʼn braai vir jouself en 20 van jou beste pêlle in die Grootste Braai Van Die Jaar-kompetisie, aangebied deur Virseker, Huisgenoot en VIA ter waarde van R50 000! Plus, jy staan ook die kans om elke week R2 000 kontant te wen! Wikkel want die kompetisie sluit 29 Maart en is slegs oop vir 18-jariges en ouer. Sien die Bepalings en Voorwaardes of die jongste Huisgenoot vir meer inligting.

Sleutel asseblief jou naam in.
Jou naam mag slegs letters en koppeltekens bevat.
Sleutel asseblief jou kontaknommer in.
Sleutel asseblief n geldige kontaknommer in.
Skakel my vir ‘n verpligtingsvrye kwotasie Ek aanvaar die bepalings en voorwaardes
Skryf in!

Baie dankie

Ons het jou inskrywing vir die Grootste Braai kompetisie ontvang! Indien jy gevra het vir ‘n verpligtingvrye kwotasie sal ‘n Virseker konsultant jou binnekort skakel.