kykNET & Kie uitsendingstye

 

KykNET & Kie uitsendings Tye:

Ons is opgewonde op hierdie jaar van die Virseker Beker 2017 wedstryd op die televisie te speel. Kyk gerus op kanaal 145 op DSTV na die volgende tye om van die wedstryde, hoogtepunte sowel as ons geselsprogram te geniet:
• 1ste span wedstryde: Maandae 15:30 – 17:00
• Hoogtepunte van vorige naweek: Woensdae 16:00 – 17:00
• Geselsprogram: Donderdae 16:00 – 16:30