Virseker Beker

Nuwe baadjie vir hoërskoolrugby

Virseker is die trotse hoofborg van die Virseker Beker – die Noordvaal-trofee wat eersteklas skolerugby ondersteun en ontwikkel.

Die borgskap is nommerpas vir ’n organisasie soos Virseker, want ons is voorstaanders van Afrikaans in elke gebied. Van verhoogproduksies soos Afrikaans is Groot tot die bevordering van Afrikaanse onderrig deur die Virseker Trust; ons leef in ons taal.

Jy kan uitsien na uitsendings van die rugbywedstryde op kykNET, asook artikels oor die wedstryde, videos, ranglyste en meer op die Virseker Beker-webblad . 

Resultate & argiewe

Resultate & argiewe

As jy enige Virseker Beker-wedstryde of -resultate gemis het, kan jy hier opvang
kykNET & Kie uitsendingstye

kykNET & Kie uitsendingstye

Van die uitsendingstye vir die Virseker Beker-wedstryde is hier te sien
Artikels

Artikels

Lees Virseker Beker-artikels, en leer meer oor die agtergrond van hierdie toernooi.
Lewendige uitsending

Lewendige uitsending

Moenie die aksie mis nie. Kyk na lewendige uitsendings van ’n paar van die Virseker Beker-wedstryde.