MIV Beskerming

 

Daar is baie maniere waarop 'n persoon aan MIV/Vigs blootgestel kan word, maar dit maak nie 'n verskil aan die wreedheid van die virus en gevolglike siektes nie. Ons by Virseker wil na elkeen van ons kliënte en hul naasgenote wat onverwags aan MIV/Vigs blootsgestel word omsien. Hierdie produk bied jou gratis toetsing en bystand as jy blootgestel is aan die virus. As jy positief getoets word, bied ons jou verder antiretrovirale middels en lewenslange mediese advies.

 

Wil jy meer lees? Kliek hier vir die MIV-Beskermingsbrosjure.