Die Afrikaans is Groot Kompetisie is gesluit

Ons kompetisie was so gewild dat ons letterlik oorval is met inskrywings! Ongelukkig is al die beskikbare kaartjies reeds weggegee, maar alle uitstaande verwysings sal nog geprosesseer word.

Baie dankie vir almal se deelname – ons waardeer die entoesiasme.