MIV Beskerming

Daar is baie maniere waarop 'n persoon aan MIV/Vigs blootgestel kan word, maar dit maak nie 'n verskil aan die wreedheid van die virus en gevolglike siektes nie. Ons by Virseker wil na elkeen van ons taalgenote wat MIV-positief is omsien. En as jy dink dat jy dalk blootgestel is, kan ons jou gerustheid daaroor gee. Hierdie produk bied jou gratis toetsing en bystand as jy blootgestel is aan die virus. As jy positief getoets word, bied ons jou verder onder andere antiretrovirale middels en lewenslange mediese advies.

Loading

wag asseblief...